Ann Dowd

Ann Dowd
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 30 Januarie 1956 (1956-01-30)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 3
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Ann Dowd (gebore 30 Januarie 1956) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Garden State (2004), Compliance (2012), en Hereditary (2018), en in die televisiereeks The Handmaid's Tale (2017).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search